|
| |

-
Ons
nuwe tuiste. In die middel van die Tsitsikamma Berge. Ongerep en die naaste
bure is 6 km weg. Kristal helder en suiwer water uit die berge. Geen Eskom
(dank die Vader) geen Telkom nie, totaal onafhanklik!!!!!!!!!!!!!!
 
Onse se log cabin- Loerie!
Die berg mis.
 
Kyk
na die Baviaans
berge.
Die Loerie huisie.
 
Sons
opkoms.
Ons eie water!
André
& Karen van Straaten
andre@loerie.info
Andre
Cell - +27 082 4911629
Karen
Cell - +27 084 3809705
Skype
- loeriece
Fax
- + 27 086 6076549
- Physical address-
-
Tsitsikamma
Mountain Reserve, via Joubertina, Langkloof - Route 62, Eastern Cape.
- Postal address
-
P.O. BOX
197, Joubertina, 6410
-
-
|